About www.andreswiegers.co.za
Tot 'n paar jaar gelede was André eerder bekend as songwriter vir 'n verskeidenheid van kunstenaars in Suid-Afrika. Sy eerste groot deurbraak het gekom in 1990 toe Laurika Rauch sy song "BLOU" opgeneem het en 'n treffer daarvan gemaak het. Hy was ook...