About www.grootisutrou.co.za
In 1989 het die Here ons as gesin geroep tot voltydse diens. Dit was duidelik dat God wou hê dat ons in die geloof moes leef. Ons het die Here gevra vir ‘n belofte van voorsiening uit sy Woord, aangesien ons begin sien het dat as Hy praat, dinge gebeur...