About www.solidariteit.co.za
Solidariteit Solidariteit is die oudste onafhanklike vakbond in die land. Die Mynwerkersunie - soos wat die vakbond bekend gestaan het - is geregistreer in 1913. Die vakbond het onder mynwerkers ontstaan in die tyd net na die Tweede Vryheidsoorlog toe...