About www.ngkerkwynberg.co.za
Op 7 Junie 1829, in die omgewing waar Jan van Riebeeck die eerste wingerd aangeplant het, het 'n klein groepie Christene naby Kirstenbosch in die pragtige opstal van die plaas Boshof vergader. Hulle het besluit om 'n geestelike wingerd aan te lê. Hul...