About www.fokofpolisiekar.co.za
Die Von Zipper party was befok. Baie verniet drank gekry en dubbels gedrink. Diesel Whores en die Hogs het alweer gefokken kook! Daar was ook 'n ander band van JHB - Raised by Wolves - hulle het pop rock tunes gespeel. Ek dink ek was 'n bietjie te dronk...