About www.bluebullsrugby.co.za
Die Bloubul-legende en held van die 1975-eindstryd, Pierre Spies, is Sondagaand aan ’n hartaanval op sy familieplaas oorlede. Spies se seun Pierre het vanjaar vir die SA onder 19-span gespeel. Onveranderde Bulle mik na driekuns Die Blou Bulle het...