About www.brandwag.co.za
Die Brandwag Hoėrskool het sy ontstaan in 1937 in Uitenhage te danke aan die soeke na ‘n skool waarin die Afrikaanse kind onder moedertaal-onderrig maksimaal kan ontwikkel. Die luisterryke geskiedenis van die skool tot op hede bewys dat so ‘...