About www.murgpyp.digitalzones.com
Op hierdie CD het ek alles self gedoen- ek het al die instrumente gespeel - al die liedjies geskryf - die opname gedoen asook al die verwerkings. Die vals note het ek ook gespeel. Die titelsnit Squeeze My het ek om 08h45 op 22 Mei 2004 in my bed geskryf...