About www.moottennis.co.za
Die Villieria tennisklub is in 1952 gestig en het onlangs sy 50 jarige bestaan gevier. Die klub is in die proses om ‘n beginnersklub te stig om mense uit te nooi wat in tennis belangstel maar wat geen ondervinding het nie. The club is in the process of...