About www.zimdollar.co.za
Mnr. Vet van Staden vertel dat in die apartheidsjare die broederbonders amper soveel geld gemaak het as Bush se Illuminati vandag. Vet weet, want hy was self 'n broederbonder glo. Volgens homself is hy een van die broederbonders wat nie "uitverkoop" het...